Uitsigkleuterskool en Dagsorgsentrum
Christelike Waardes
Die Kleuterskool is ‘n Christelike kleuterskool en word volgens Christelike beginsels bedryf.
Dissipline
Toepassing van dissipline geskied op ’n positiewe en nie afbrekende manier.
Professionaliteit
Ten opsigte van skakeling met ouers en die lewer van 'n liefdesdiens met goeie kommunikasie.
Respek
Is gerig op die kweek van selfrespek en eiewaarde. • Wedersydse respek van personeel sowel as kleuters en ouers word verwag.
Veiligheid
Daar word gepoog om vir kleuters 'n gevoel van geborgenheid te gee. Tannie tree as plaasvervanger vir ouers op solank kleuters by die skool is. Sekuriteit en veiligheid van kleuters is van kardinale belang.
Eerlikheid, integriteit en lojaliteit
Deur personeel en ouers teenoor skool, kinders, ouers en mede personeel.

Watter ouderdom kinders neem ons in?
Ons neem babas vanaf 3 maande en kleuters tot 5 jaar in (Graad RR)
Algemeen
- Babas wat 1 jaar oud word in 'n betrokke jaar word in die 3 – 12 maande klas geplaas
- Peuters wat 2 jaar word, sal in die 12 – 24 maande klas geplaas word
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
Skoolfooie
- Skoolfooi: R 3650 pm
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Sonstraaltjies
Elbrey Matthee
Klasgrote:12 - Hasies
Isibelle Hough
Klasgrote:14
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag: R 3050 pm
- Skoolfooi Halfdag: R 2300 pm
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Skapies
Chrizaan vd Merwe
Klasgrote:16 - Beertjies
Marinda Mouton
Klasgrote:16 - Bytjies
Chané Beukes
Klasgrote:16
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag: R 3050 pm
- Skoolfooi Halfdag: R 2300 pm
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Sterretjies
Linda J van Rensburg
Klasgrote:16 - Apies
Hilinda Bohler
Klasgrote:16 - Pikkewyntjies
Ezelle Smit
Klasgrote:16
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag: R 3050 pm
- Skoolfooi Halfdag: R 2300 pm
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Persklas
Linda Lochner
Klasgrote:23 - Blouklas
Heske Hickman
Klasgrote:23 - Rooiklas
Jana Minnaar
Klasgrote:18
Kontak ons
Kontak ons gerus vir inskywings of algemene navrae
Fotos:
Dokumente
Klik op die skakels hieronder om die dokumente af te laai