Uitsigkleuterskool en Dagsorgsentrum
Christelike Waardes
Die Kleuterskool is ‘n Christelike kleuterskool en word volgens Christelike beginsels bedryf.
Dissipline
Toepassing van dissipline geskied op ’n positiewe en nie afbrekende manier.
Professionaliteit
Ten opsigte van skakeling met ouers en die lewer van 'n liefdesdiens met goeie kommunikasie.
Respek
Is gerig op die kweek van selfrespek en eiewaarde. • Wedersydse respek van personeel sowel as kleuters en ouers word verwag.
Veiligheid
Daar word gepoog om vir kleuters 'n gevoel van geborgenheid te gee. Tannie tree as plaasvervanger vir ouers op solank kleuters by die skool is. Sekuriteit en veiligheid van kleuters is van kardinale belang.
Eerlikheid, integriteit en lojaliteit
Deur personeel en ouers teenoor skool, kinders, ouers en mede personeel.
Watter ouderdom kinders neem ons in?
Ons neem babas vanaf 3 maande en kleuters tot 5 jaar in (Graad RR)
Algemeen
- Babas wat tot 15 maande oud word in 'n betrokke jaar word in die 3 – 15 maande klas geplaas
- Peuters wat 2 jaar word, sal in die 15 – 24 maande klas geplaas word
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
Skoolfooie
- Skoolfooi 11 maande: R 4550 pm
(slegs voldag) - Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
-
Sonstraaltjies
Klastannie: Elbrey Matthee
Assistente: Ashley Abrahams, Pearl Petersen & Maryke Daimani
Klasgrootte: 16
Algemeen
- Babas wat tot 15 maande oud word in 'n betrokke jaar word in die 3 – 15 maande klas geplaas
- Peuters wat 2 jaar word, sal in die 15 – 24 maande klas geplaas word
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag:
- 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
- Skoolfooi Halfdag:
- 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
-
Hasies
Klastannie: Carien van Staden
Assistent: Soekie Samson
Klasgrootte: 14
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag:
- 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
- Skoolfooi Halfdag:
- 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Skapies
Klastannie: Chrizaan vd Merwe
Assistent: Dorothy Mentoor
Klasgrootte: 16 - Beertjies
Klastannie: Marinda Mouton
Assistent: Lusanda Masolo
Klasgrootte: 16 -
Bytjies
Klastannie: Heske Hickman
Assistent: Candice Mouries
klasgrootte: 14
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag:
- 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
- Skoolfooi Halfdag:
- 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Sterretjies
Klastannie: Lynete Brits
Assistent: Anna Roberts
Klasgrootte: 16 - Apies
Klastannie: Hilinda Bohler
Assistent: Sheila Diemann
Klasgrootte: 16 - Pikkewyntjies
Klastannie: Ezelle Smit
Assistent: Sheila Diemann
Klasgrootte: 16
Algemeen
- Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
- In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
- Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
- Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Skoolfooie
- Skoolfooi Voldag:
- 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
- Skoolfooi Halfdag:
- 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
- Registrasie Fooi: R 1000
Klasse
- Persklas
Klastannie: Antoinette Redelinghuys
Assistent: Dozi Pienaar
Klasgrootte: 18 - Blouklas
Klastannie: Lise Botes
Assistent: Dozi Pienaar
Klasgrootte: 18
Dokumente
Klik op die skakels hieronder om die dokumente af te laai